Jaarboeke

Hulpbronontwerp en -bestuur 252


 
Modulekode RKD 252
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die impak van volhoubare ontwikkeling en globalisering op hulpbronbestuur, parke en rekreasie word ondersoek. Die elemente van die konseptuele model vir die ontwerp en bestuur van rekreasiehulpbronne word bestudeer en toegepas. ‘n Omvattende model vir die bestuur van rekreasiefasiliteite word ontleed.
Modulekrediete 8.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences